Gaan na inhoud

Nederlandse koloniale ryk

Koördinate: 52°22′N 4°53′O / 52.367°N 4.883°O / 52.367; 4.883
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Nederlands-koloniale Rijk
Nederlandse koloniale ryk


Flag
1602-1975
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Nederlandse koloniale ryk
Ligging of Nederlandse koloniale ryk
Gebiede van die wêreld wat op 'n stadium deel van die Nederlandse Ryk was.
Hoofstad Amsterdam
52°22′N 4°53′O / 52.367°N 4.883°O / 52.367; 4.883
Taal/Tale Nederlands
Godsdiens Protestantisme, Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Koning
 - 1815–1840 Willem I van Nederland
 - 1840–1849 Willem II van Nederland
 - 1849–1890 Willem III van Nederland
 - 1890–1948 Wilhelmina van Nederland
 - 1948–1980 Juliana van Nederland
Wetgewer Nederlandse Parlement
Historiese tydperk Nuwe Tyd
 - Verowering van Ceylon 1602
 - Onafhanklikheid van Indonesië 27 Desember 1949
 - Onafhanklikheid van Suriname 25 November 1975
Geldeenheid Gulden
Voorafgegaan deur
Opgevolg deur
Spaanse Ryk
Verenigde Oos-Indiese Kompanjie
Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie
Koninkryk van die Nederlande
Suriname
Oranje-Vrystaat
Indonesië
Kaapkolonie

Die Nederlandse koloniale ryk (Nederlands: Nederlands koloniale-Rijk) het uit 'n aantal kolonies bestaan, wat deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie, die Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie en die Nordiese Kompanjie gestig is.

Staatskundige geskiedenis
van die Nederlande
Noordelike Nederlande Suidelike Nederlande Heilige Romeinse Ryk &
Duitse Bond
Goue van Oos-Francië Goue van Wes-Francië Goue van Oos-Francië

Gelre

Utrecht

Friesland

Groningen

Ommelanden

Vlaandere

Brabant

Heneg.-Holland

(e.a.)

Luik

Loon

Stavelot-Malmedy

Ravenstein

Horn

Thorn

Bouillon

Gronsveld

(e.a.)

1384
Boergondiese Nederlande
1482
Habsburgse Nederlande
1543
Sewentien Provinsies
(vanaf 1566 in opstand)
1588
Republiek
die Sewe Verenigde Nederlande
1585
Spaanse Nederlande
1713
Oostenrykse Nederlande
1795
Bataafse Republiek
1794
Eerste Franse Republiek
1806
Koninkryk Holland
1810 1804
Eerste Franse Keiserryk
1813
Vorstendom die Nederlande
1814
Generaal-
Goewernement
1815
Verenigde Koninkryk
die Nederlande
1815
Groothertogdom Luxemburg

1830
Koninkryk die Nederlande


1830
Koninkryk België


1848 & 1867
Groothertogdom Luxemburg

Die VOC uit Amsterdam.
Ligging van Noord-Amerika
  • Jemseq (Nieu-Brunswyk) (1674)
  • Acadia

Nieu-Nederland

Amerikaanse en Britse Maagde-eilande

[wysig | wysig bron]
  • Sint Kruis (1625-1650)
  • Thortolleneiland (Tortola) (1648-1672)
  • Anegada (16??-1680)
  • Virgin Gorda (16??-1680)

Nederlandse Antille en Aruba (Nederlands Wes-Indië)

[wysig | wysig bron]
Nederlandse Antille
  • Nieuw-Walcheren (Tobago)
  • Trujillo (1623)
  • Baaieilande
Ligging van Suid-Amerika
  • Caracas
  • Punta de Araya
  • Isla Tortuga
  • Unare
  • Aves (eiland)
  • Santa Marta (1630)

Suriname (Nederlands-Guyana) (1667-1975)

[wysig | wysig bron]
Ligging van Suriname

Guyana (Nederlands-Guyana) (-1814)

[wysig | wysig bron]
Guyana
  • Berbice (1627-1814)
  • Demerara (1752-1814)
  • Essequibo (1616-1814)

Frans-Guyana (1660-1664 en 1676)

[wysig | wysig bron]
  • Castro
  • Valdivia
  • Chiloë (1643)
Ligging van Afrika
  • Arguin (1633-1678 / 1724-1728)
  • Portudal
  • Rufisque
  • Joal
  • Gorée/Goeree eiland (1617-1663 / 1664-1677)
  • Tasso eiland (1664)
  • Kaap Mount

Die kus was besaai met Nederlandse handelsposte, die Nederlandse Goudkus

  • Cape Apollonia (Benyin): Fort Apollonia (16.-1768 / 1868-1872) na die Engelse
  • Abacqua (Duma of Egwira): Fort Ruychaver (Jul./Aug. 1654 - 1659)
  • Monding van Ankobra: Fort Elise Carthago (1650)
  • Axim: Fort Santo Antonio (Feb. 1642 – 1664 / 1665 – 1872)
  • Poquefoe of Pokesu (Princess Town): Fort Hollandia (Gross-Friedrichsburg) 1725 fort - 1814/1815 opgegee/1687* - 1698/1711 – 1712/1732 - 1804 opgegee
  • Dixcove: Fort Metaalkruis (1868 - 1872)
  • Butri: Fort Batenstein (1656 - 1665 / 166?-1872)
  • Takoradi: Fort Witsen
  • Sekondi: (1782 – 1785)
  • Sekondi: Fort Oranje (1640 of 1670/75 - 1872)
  • Shama: Fort San Sebastian (1637 - 1664 / 1664 – 1872)
  • Komenda: Fort Komenda (1868 - 1872)
  • Komenda: Fort Vredenburgh (1688 fort – 1782 / 1785 – 1872)
  • Elmina: Fort Elmina, Fort Coenraadsburg of St. Jago, Fort de Veer (1810/1811), Fort Naglas (1828), Fort Java (1828), Fort Scomarus (1828), Fort Batenstein (1828). (28/9 Augustus 1637 - 6 April 1872)
  • Cape Coast
  • Cabo Corço of Oguaa (Sweedse naam: Carolusborg of Carlsborg) (16 April 1659- Mei 1659/ 22 April 1663 - 3 Mei 1664
  • Cong (Cong-hoogte): - 1659 opgegee
  • Mouri: Fort Nassau (16240 (1598 of 1611/12 – 1664/1665 – 1782/1785 - 1867 deur verdrag met Engeland)
  • Cormantin: Fort Amsterdam (1665 – 1721 / 1785 - 1867 deur verdrag met Engeland)
  • Anomabu: (1640-1652)
  • Egya: (1647 - ? / 1663 - 1664)
  • Apam: Fort Leydsaemheyt of Lijdzaamheid (Patience) (1697/1698 – 1782/ 1785-1868)
  • Senya Beraku: Fort Goede Hoop, (1667 or 1705/06 fort – 1782/1785 - 1867/68)
  • Ussher Town (Accra): Fort Crêvecoeur (1649-1782/ 1786-1868)
  • Kpone: (1697 - Apr. 1700 / 1706 - ?)
  • Keta: Fort Singelenburgh (? - 1737)
  • Kumase: (1837-1842 / 1848-1853 / 1859-1869)
  • Petit Popo of Popo / (Anecho of Aneho) (1731 - 1760)
  • Great Popo(1680 - ?)
  • Ouidah (1670's of 1687 / 1702 - 1724 or 1726)
  • Jaquim of Jakri (Godomey) Fort Zelandia (1726 – 1734)
  • Offra (1675 - 1691)
  • Appa of Ekpé(1732 - 1736)
  • Savi
  • Allada of Ardra
  • Klein-Popo (1731-1760)
  • Groot Popo
  • Ouidah
  • Jaquim of Jakri
  • Offra
  • Appa
  • Savi
  • Allada
  • Benin (1705 - 1736)
  • Badagri (1737 - 1748)
  • Epe (1732 - 1755)
  • Loango (Boary) (1648 tot en met 1686 en van 1721 tot en met 1726)
  • Ngoyo of G'oy
  • Annobon
  • Corsico
  • Mayumba
  • Delagoabaai: Fort Lydsaamheid (1721-1730)
  • Antongilbaai
  • Fort Dauphin
  • Sao Paulo de Luanda (Luanda)
  • Fort Aardenburgh (26 Augustus 1641- 21/24 Augustus 1648) na Portugal
  • Sao Felipe de Benguela: (September 1641- 1648) na Portugal
  • Pinda of Mpinda (Sonyo): (1648) na Portugal
  • Ensandeira-eiland
  • Fort Mols (1645/6-1648)
  • Malemba (Malembo, Cabinda)
  • Nzwani
Jan van Riebeeck se aankoms aan die Kaap.

Die Transvaal en die Oranje-Vrystaat is later deur die Voortrekkers (die Afrikaners of die Boere) gestig.

Ander

[wysig | wysig bron]
Ligging van Sint Helena
Ligging van Asië
  • Mokka (1620-1757)
  • Aden (1614-1620)
  • Sihiri
  • Basra (1645-1646; 1651-??)

Iran (Persië)

[wysig | wysig bron]
  • Isfahan (1623-1747)
  • Bandar Abbas (of Gamron) (1623-1766)
  • Kharg. Fort Mosselstein (1750-1766)
  • Band-e Kong (1665-1753)
  • Boesjir
  • Lar
  • Kismus
  • Kerman
  • Sjiraas
  • Sindi (1652-1660)
Europese poste in Indië (1501-1739).

Surat (1616-1795)

[wysig | wysig bron]

Malabar (Suidweskus van Indië)

[wysig | wysig bron]

Coromande (Ooskus van Indië)

[wysig | wysig bron]
Ligging van Maledive

Sri Lanka (Ceylon) (1658-1796)

[wysig | wysig bron]
Nederlands-Ceylon
  • Pipely (1635-..)
  • Hougli / Chinsura (vanaf 1635)
  • Baleshwar (Bellasoor) (vanaf 1676)
  • Murshidabad
  • Dhaka
  • Mrohaung, nou Arakan (1625-1665)
  • Siriangh (1635-1679)
  • Ava (1635-1679)
  • Martaban (1660)
  • Pegu
  • Martavaan
  • Arakan
  • Baungdwet
  • Ayutthaya (1613 tot 1767)
  • Patani (Pattani) (1602 tot 1623)
  • Singora (Songkhla) (1607 tot 1623)
  • Ligor (Ligoor- Nakhon Si Thammarat) (?-1756)
  • Oedjang Salang (Phuket)
  • Bangkok, Pakhuis Amsterdam

Viëtnam (Tonkin/Annam)

[wysig | wysig bron]
  • Tonkin (1636-1699)
  • Hoi An (1636-1741)
Malakka en Singapoer.
Indonesië (en Nederlands Nieu-Guinea).

Indonesië (Nederlands Oos-Indië) (1602-1949*)

[wysig | wysig bron]

Ander

[wysig | wysig bron]
Formosa
Ligging van Oseanië
  • Corandel (1687-1696)
  • Australië (Nieu-Holland) (geen kolonisasie nie) (ontdek in 1606)
  • Tasmanië (van Diemensland) (in 1642 ontdek)

In Oseanië daar was nie soveel belangrike kolonies nie. Tasmanië, Australië, Nieu-Seeland en ander eilande is wel deur die Nederlanders ontdek.

Ligging van Europa

Ander Nederlandse gebiede in Europa

[wysig | wysig bron]
Die sewentien provisies
Luxemburg verdeel
  • België (1813-1839), eerder deel van die Suidelike Nederlande
  • Luxemburg (1813-1890)
  • Oos-Friesland (1806-1813)
  • Selfkant en andere gebiede in Duitsland (1949-1961)
  • Noord-Frankryk
  • Nord-Pas-de-Calais (na Frankryk tussen 1579-1648)
  • Artesië (in 1659 na Frankryk)


Koloniale ryke

Vlag van Verenigde State van Amerika Amerikaans  • Vlag van Australië Australies  • Vlag van België Belgies  • Vlag van Verenigde Koninkryk Brits  • Vlag van Denemarke Deens  • Vlag van Duitse Keiserryk Duits  • Vlag van Engeland Engels  • Vlag van Frankryk Frans  • Vlag van Oostenryk-Hongarye Habsburgs  • Vlag van Italië Italiaans  • Vlag van Japannese Keiserryk Japannees  • Koers  • Vlag van Nederland Nederlands  • Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seelands  • Vlag van Noorweë Noors  • Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaans  • Vlag van Portugal Portugees  • Vlag van Rusland Russies  • Vlag van Spanje Spaans  • Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaans  • Sweeds