AFKO

(redirected from Afkorting)
AcronymDefinition
AFKOAfkorting (Dutch: abbreviation)
Copyright 1988-2018 AcronymFinder.com, All rights reserved.
References in periodicals archive ?
Later in die gedig word Opperman as "bO" aangespreek, wat die afkorting is vir bewaarder Opperman.
Die digters sal ek by huile vanne noem, maar dan as 'n afkorting vir byvoorbeeld "die spreker in Hans du Plessis se gedig", omdat ek maar te bewus is van die feit dat die spreker in die gedig nie gelykgestel kan word aan die digter self nie.
Die naam van die nar is Manuel, 'n afkorting vir Emmanuel (God met ons); 'n naam wat ook aan Christus gekoppel is.
'n Belangrike ontdekking is dat die patroondoppies wat op die toneel gevind is, die gravering bevat van 'n spoegkobra en die letters NM, 'n afkorting vir Naja mossambica--die Latynse naam van die Mosambiekse spoegkobra.
Hierdie reaksie suggereer dat die betrokke sprekers moedertaalsigbaarheid hoog aanslaan, selfs op 'n openbare teken soos 'n nommerplaat en sells al is 'n skynbaar onbelangrike afkorting ter sprake.
Een van die voorstelle hieromtrent wat in 'n vroee stadium deur die voormalige Nasionale Party gemaak is, is FV, 'n drietalige afkorting wat "Free State/ Foreistata/Vrystaat" weergee.
Juis hier sou daar moontlikhede wees om die genoemde verstrengeldheid van Shakespeare en Eng Lit (haar afkorting vir die praktyk en hierargiee van Engelse literere studies) vanuit 'n ander hoek te benader.
Die vergadering besluit ook dat die voorgenome organisasie geskoei moet word op die aard van die internasionale skrywersgroep, die PEN-klub (die afkorting vir "Poets", "Essayists" en "Novelists"), wat in 1921 in Londen opgerig is.